22 Feb 2026
1 Konings 8:1-66
Salomo wy die Tempel wat Hy vir die Here laat bou het in en die Here seën die plek met Sy Teenwoordigheid!
“Omdat die magtige teenwoordigheid van die Here die tempel gevul het, kon die priesters nie met hulle werk voortgaan nie.”
1 KONINGS 8:11
Hierna bid Salomo vir die mense en kondig die Tempel aan as die plek waar Israel die Here sal kom ontmoet as volk saam.
Verder bid die koning n profetiese gebed en dit is asof hy die hele toekoms van sy volk sien en die toekomstige Jode ook deur sy gebed tot berou en aanbidding roep.
Hy bid oor n ballingskap en n terugkeer maar ook dat Israeliete van oral oor in die rigting van Jerusalem en die Tempel sal bid (v. 44-45).
Ons sien jare later hoe Daniël juis dit doen(Dan. 6:11), want die Teenwoordigheid en Heerlikheid van die Here was toe daar.
Here dankie dat U ons Tempel en Teenwoordigheid is en dat U nou in ons kom woon en ons U Tempels maak!
U Heilige Gees is in ons die volle Teenwoordigheid van God!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026