Daar’s iets vir almal –
elke week!

Sluit aan by ons weeklikse aktiwiteite en groei saam in geloof, liefde en familie.

MAANDAG

18:00 - 19:00 - TEHILLAH LOFDANSERS
Kontak Charlotte Coetzee: 083 294 8086
Aanbidding d.m.v. dans.
18:00 - 19:00 - WOORDSKOOL IN PERSOON
Gratis Bybelstudie - Bestudeer die Bybel vers vir vers saam met Wouter en Dot vd Merwe in die LWC Kapel.

DINSDAG

18:00 - 19:00 - INTERSESSORS GEBEDSTYD
Kontak Jorrie Jonker: 083 287 1971
Kom bid weekliks saam.
LWC KURSUSSE
Kyk asb. op ons webtuiste & APP vir watter kursus jy wil registreer.

Oggend Kursus begin : 10:00
Aand Kursusse begin : 19:00

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting:
012 654 3600 | info@lwc.org.za


- Fondasie Waarhede - Begin 3 Feb
- Captivating - Begin 3 Feb
- Authentic Manhood - Begin 3 Feb
- Skeppingsdoel
- Grief Share
- Huwelikshande
- Afrika Kultuur
- Finansiële Werkswinkel
- Profetiese Skool
- Tekoa Kleinsake Besigheidswerkswinkel



19:00 - 20:45 - PLANTASIE TIENERBEDIENING
Kontak Bruce & Alicia: 079 495 2778 
Ontmoet in die Kapel

WOENSDAG

09:00 - 11:00 - PIENKVOET BEDIENING
Kontak Alide Steyn: 082 573 6596 | Wierdapark
Ondersteuning vir swanger vrouens en babas onder 3 jr.
09:00 - 11:00 - WOMEN OF WORTH
Kontak Magda Rörich: 078 173 7324 | Kapel
Bediening vir alle dames.
19:00 - WOORDSKOOL AANLYN
Aanlyn - Facebook & YouTube Live
Bestudeer die Bybel vers vir vers saam met Wouter en Dot vd Merwe.
18:30 - 20:30 - YOUNG ADULTS
Kontak Johann Herbst: 076 666 2788 | Kapel
Jong volwassenes ouderdom 18-30.
19:00 - 21:00 - HEALING JOURNEY BEDIENING
Kontak Joe Franco: 079 517 8088 | Moederskamer 1
As jy 'n passie het vir die Genesingsbediening of self genesing nodig het.
19:00 - 20:30 - WERKENDE VROUE BEDIENING
Kontak Magda Rörich: 078 173 7324
Kom elke 2de week bymekaar.

19:00 - 21:00 - HARTKLOP SELFAMILIES
Kontak die kerkkantoor: 012 654 3600.
Ons Hartklop selfamilies kom in verskillende groepe en areas bymekaar.
Kyk asb. op ons webtuiste & APP by watter selgroep jy wil inskakel.

DONDERDAG

05:00 - 06:00 - MANNE DISSIPELSKAPGROEP
Kontak die kerkkantoor: 012 654 3600 | Israel Saal
‘n Manne dissipelskapgroep - Aangebied deur Wouter vd Merwe: 083 653 8126
07:00 - 08:00 - DISSIPELSKAPUUR
Kontak die kerkkantoor: 012 654 3600 | Israel Saal
Mans & Dames dissipelskapgroep - Aangebied deur Wouter vd Merwe: 083 653 8126
10:00 - 11:00 - 50 PLUS BYBELSTUDIE
Kontak Albert Denyschen: 072 615 4026
Bediening gefokus op die senior gemeenskap (Kom elke 2de Donderdagoggend bymekaar).

18:30 - 21:00 - 50 PLUS BEDIENING
Kontak Albert Denyschen: 072 615 4026
Bediening gefokus op die senior gemeenskap (Kom elke 2de Donderdagaand bymekaar).
18:30 - 21:00 - AANBIDDINGSPAN OEFEN
Kontak Gerrit Jansen van Veuren: 083 277 7474 | Ouditorium
Indien musiek deur jou are vloei. Kom raak deel van hierdie musikale span.
19:00 - 21:00 - GENESINGSDIENS
Kontak Joe Franco: 079 517 8088
Kom elke laaste Donderdag van die maand bymekaar waar moonltik. Hou kwartaalprogram dop vir spesifieke datums.
20:00 - 21:00 - MISSION DEI BEDIENING
Kontak Marius Mostert: 061 512 7780

Is jy ’n versorger van bejaardes of gestremdes in jou gemeenskap?

Kom word toegerus en bemoedig by ons Missio Dei: Versorgers & Bejaardes Ondersteuningsbediening.

💻 Aanlyn via Zoom
(Ons ontmoet elke 1ste Donderdag van die maand.)
👉 Skakel in op die aand via Zoom:
https://us02web.zoom.us/j/84886312228?pwd=vcODD8ICvfybQPDtLHzyjqqLLDU1aS.1


SATERDAG

10:00 - 12:00 - WEDUWEE VLERKE VAN HOOP BEDIENING
Kom 1 keer per maand bymekaar.

Kontak Magda Rörich: 078 173 7324

13:30 - 16:00 - HOSPITAAL UITREIKE & HUISBESOEKE
Kontak Joe Franco 079 517 8088

SONDAG

08:00 - 08:40 - KOM BID SAAM
In Moederskamer 2.
Kom bid saam vir die diens en gemeente.
09:00 - 10:30 - OGGENDDIENS
Dien in Ouditorium

KINDERBEDIENING TYDENS DIE OGGENDDIENS:

Kruis-Babas: Bababediening | Moederskamer 1
Kruis-Kidz: Kinderbediening | Kruis-Kidz Village
7UP: Kursus vir Gr.7’s | Israel Saal
Plantasie: Tienerbediening | Kapel
Die Matriek Kliek: Graad 12 Bediening | Moederskamer 2 / Grasperk
16:15 - 16:30 - KOM BID SAAM
Voor in die Kapel
Kom bid saam vir die diens en gemeente.
17:00 - 18:00 - AANDDIENS
In die Kapel