
Huweliksmentorskap
Wat is God se plan vir jou droom huwelik?
Kom ontdek saam hoe jy jou huwelik kan bou op Jesus die Rots sodat dit staande bly wanneer storms kom. Ons behandel hierdie 5 belangrike onderwerpe uit die boek “Marraige on the Rock” deur Jimmy Evans:
1. Belangrikste kwessies.
2. Versoen verskille.
3. Hanteer aggressie en konflik.
4. Bly passievol.
5. Getroud met ’n doel.
Navrae:
Wynand & Nina Scheepers
0828531775
debtfree.ns@gmail.com
